Bier in ‘n boks – beginner – basiese stel

R760.00

Bier in ‘n boks beginner pak – Slegs die basiese

Clear

Description

Basiese benodighede vir jou eerste 20L bier.

Ingesluit:

  • 1 x Bier in ‘n boks (alles om die eerste 20L te begin)
  • 1 x Fermentasie Emmer
  • 1 x Kraantjie
  • 1 x Lugslot

Jy benodig:

  • Ontsmettings middel en spuit kannetjie
  • Bottels
  • Hidrometer as jy wil toets
  • Pyp of toestel om te bottel
  • Termostaat as jy nie seker is van jou kamer temperatuur nie
  • 1L tot 3L pot om die hops te kook

Additional information

Tipe Bier

Blonde Ale, Lager, American Pale Ale, IPA, Cream Ale

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bier in ‘n boks – beginner – basiese stel”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

You may also like…