Gegrond Koffie – vir die wat vry leef.

R80.00R300.00

Vat jou sintuie op ‘n avontuur…

Gemaal of bone

Verskillende geure en verpakking.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Description

Frederik Dreyer,mede eienaar : “Die naam, Gegrond, is deel van ons moedertaal.

Die handelsmerk is ‘n weerspieëling van die lewenstyl wat ons leef en bevorder. Die beeld is gebou as ‘n verlenging van wie ons is en wat ons doen, en ons het net soveel passie vir ons bone rooster as vir ons buite-eskapades.

Die Kameeldoringboom  verteenwoordig Afrika, waar ons gebore en getoë is, en waar Gegrond gewortel is, maar dit verteenwoordig ook die belangrikheid van, en die groei wat daaruit sal kom, om gegrond te bly. Gegrond op wat? Op God, ons waardes en oortuigings, sowel as in avontuur.

Ons lewer vars geroosterde koffie wat jou nie net wakker sal hou nie, maar jou situie sal neem op ‘n avontuur van jou lewe…”

Additional information

Geure

Tanzania AA & Colombian Popayan, Colombian Decaf, Ethiopian Anderacha, Nicaragua Marsellesa

Profiel

Bone, Gemaal

Grote

250g, 1Kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gegrond Koffie – vir die wat vry leef.”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui