Trekker

R885.00

Egte Suid Afrikaanse bees leer.

Gestik op rubber sool

Versterkings-naat vir langdurige gemak en gebruik.

Sintetiese binne voering vir ekstra gemak.

Beskikbaar middel Januarie 2021

Clear

Description

Die Trekker is die skoen vir die man wat weet hoe om te leef…of dit nou bos toe, veld toe, lande toe of dorp toe is.

Egte leer met n versterkings- naat, met sorg gestik op n rubber sool…vir elke dag gebruik.

Om jou uit daai moeilike situasie te kry.

Beskikbaar in alle grotes.

Additional information

Grotes

7, 8, 9, 10, 11, 12, 13

Kleur

Bruin, Tan

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Trekker”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui