Vuur aansteker – “Green Fire Eco Friendly”

R45.00R300.00

Was-basis vuur aanstekers.

Reukloos

NIE PLOFBAAR

Veilig vir kinders – Nie Giftig

Brand vir 15 minute

Kyk Video

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Description

“Green Fire Eco” Vuur Aanstekers.

Die unieke eienskappe van die groen aansteker is ‘n gebrek aan reuk, nie giftig nie, en omdat dit maklik afbreekbaar is, is dit gewild vir mense wat omgewingsbewus is.

Ons het ‘n bietjie pret bygevoeg met die helder kleure wat gereed is vir elke geleentheid.

Die houer is een van die belangrikste kenmerke omdat dit dig verseël en op enige plek gestoor kan word. Ons aansteker moet ‘n sekere temperatuur bereik voordat dit ontvlam. Omdat dit ‘n wasbasis het, kan dit gestoor word sonder om die vermoë om te ontbrand, te verloor. Dit brand warmer en dus die rede om minder van die unieke produk te gebruik.

Kyk video

Additional information

Opsies

5 x 8pak + 3 x 6pak mini's, 5 x 8pak + 1 x 6pak mini's, 1 x 8pak

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vuur aansteker – “Green Fire Eco Friendly””

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui