Bier bottel vul pak

R989.00

Bottel jou bier soos die meester wat jy is!

Description

Bottel soos ‘n meester!

Hierdie pakkie het al die basiese komponente om die lewe makliker te maak om jou eie bier in die gemak van jou sitkamer te bottel. Met hierdie komponente sal tot jou skoonma spring om jou legendariese brousel te bottel.

Hierdie pakket bevat:

Botteldopper

Auto sifon

Veer gelaaide bier bottel vuller

100 proppies wat pas by ‘n standaard grootte bierbottel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bier bottel vul pak”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

You may also like…