Bier in ‘n Boks – Appel Cider

R645.00R1,650.00

Appel sap met n skop…doen dit self pak.

Want geluk word TUIS gemaak.

Aflewering 7 tot 10 dae.

Clear

Description

Hierdie self-doen pak is ontwerp om 20 liter droë hibiskus cider met ‘n alkohol inhoud van ongeveer 5%  te produseer. Die hibiskus gee die sider ‘n diep kleur en help ook om ‘n komplekse rooivruggeur en -aroma te gee. Die tanniene van die sider gee die cider ekstra lyf en mondgevoel.

Die feit dat die cider superdroog is en ‘n bietjie suurgehalte van die hibiscus het, maak dit ‘n heerlike verfrissende cider.

Ingesluit by Cider pak:
1 x 2.5 liter appel ckonsentraat
1 x 200 ml appel konsentraat
1 x 100 g hibiscus tee
1 x 5 g yeast (gis)
1 x 5 g SafCider gis

Jy benodig:(opsie beskikbaar by keuses)
1 x 25 liter fermenterings emmer
1 x Airlock
1 x hitte bestande bak(ongeveer 1liter grote)
40 x 500 ml bottels
Sanitiser

 

Additional information

Keuses

Slegs Cider Pak, Cider pak & Fermentasie stel

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bier in ‘n Boks – Appel Cider”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui