Sale!

Bier in ‘n Boks beginner stel – volledig

R1,785.00 R1,549.00

Bier in ‘n Boks….so maklik ‘n ou met ‘n rooi beret kan dit doen!.

Maak 20 tot 23 liter van die lekkerste self doen bier wat jy al gedrink het.

R33 ‘n draft(500ml) en daarna net R9.10 ‘n draft!!!

Alles wat nodig is in een boks.

Clear

Description

Die Bier in ‘n Boks is ‘n eenvoudige boks vol van alles wat jy nodig het om jou eertse brousel te maak.

Maak 20 tot 23 liter.

Die BIER in ‘n BOKS sluit die volgende in:

LME (Liquid Malt Extract)
DME (Dry Malt Extract)
Hops
Gis(Yeast)

25 liter fermentasie emmer met deksel, kraan en termometer

Fermentasie lugslot

Geen-Spoel saniteer middel

20 bottelproppies

20 1L Amber PET-bottels

Hidrometer en meet buis

Sanitizer Spuit bottel

1m sifon vuller pyp – 12mm – pas op kraantjie

Instruksies….so maklik selfs ‘n ou met ‘n rooi beret kan dit doen

Al wat jy benodig is ‘n 1L tot 3L pot om die hops in te kook vir 60min.

 

Additional information

Opsies

Blonde Ale, Lager, American Pale Ale, IPA, Cream Ale

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bier in ‘n Boks beginner stel – volledig”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

You may also like…