Boer Seun

R750.00

Tradisionele vellie ontwerp.

Sagte duursame bees leer.

Hand gestik

Beskikbaar middel Januarie 2021

Clear

Description

Die Boer Seun is presies dit… die skoen vir die man wat weet waar hy vandaan kom.

Tradisionele, egte bees leer hand gestik op n duursame sool. Gemaklik, sag en tog taai genoeg vir enige situasie.

Additional information

Grotes

10, 11, 12, 13, 7, 8, 9, Ander

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boer Seun”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui