Sale!

Digbundel – Confessions of an Empath (Belydenisskrifte van ‘n Empatie)

R245.00 R175.00

n digbundel deur Adriaan van Vuuren…vir die dieper JY….

Available on backorder

Description

Confessions of an Empath (Belydenisskrifte van ‘n Empatie)n digbundel deur Adriaan van Vuuren

‘Confessions of an Empath’ is die indrukwekkende debuut digbundel van n digter wat diep stories vertel deur sy gedigte, stories wat die leser se hart-snare kan trek en kan los om meer verse te soek wat n mens se gedagtes en hart diep kan roer. Die boek raak en vertel oor tema’s van liefde, identiteit, die dood en sielkundige toestande soos depressie en angstigheid.

Soos die skrywer dit stel ‘ hierdie boek is vir enige persoon wat diep voel ‘

‘Confessions of an Empath’ is beskikbaar van 10 Februarie. Maar jy kan nou die boek  “pre-order” om seker te maak dat hy in jou hande is sodra hy van die pers af kom.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Digbundel – Confessions of an Empath (Belydenisskrifte van ‘n Empatie)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui