Dorp Toe

R695.00

Egte bees leer

Sagte afwerking

Hand gestik

Beskikbaar middel Januarie 2021

Clear

Description

“Ek gaan dorp toe!”

Hierdie netjiese aanglip skoen is gemaak vir daai spesiale geleentheid…wanneer jy dalk so effe wil beindruk. Tog taai genoeg om nog steeds skoonpa se trekker te bestuur.

Additional information

Grotes

10, 11, 12, 13, 7, 8, 9, Ander

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dorp Toe”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui