Wyn Sak

R625.00

Egte leer

Sag

Kompak

Hand gestik

Bypassende beursie ingesluit

Beskikbaar middel Januarie 2021

Available on backorder

Description

Die perfekte pak sakkie. Of dit nou jou beursie, grimering of pinotage is… pak dit in hierdie egte leer sak.

Hand gestik.

Perfek as verpakking vir n vloeibare geskenk.

Kom met n bypassende beursie.

Beskikbaar middel Januarie 2021

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wyn Sak”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui