Visvang langs die Vaal rivier of kamp in Mosambiek. Buite in die jagveld of sommer net by n braai…daar is altyd ys…en nooit genoeg nie want dit smelt gewoonlik vinniger as wat ons dit gebruik…

Danie Rossouw is welbekend en selfs gevrees op die rugbyveld, maar hy is ook n man wat lief is vir sy land, vir Afrika en die natuur. Visvang, jag en kamp is wat hy doen..en n koue drink dingetjie is deel daarvan. Ook hy het besef dat die ys tekort n probleem is en met die frustrasie as sy missie het hy met die oplossing gekom….

                                                                                                Staaldraad ys!

                                                                                  Slaan hom. Knak hom. Gooi hom.

Vries die sakkies en pak dit in die koel boks om daai voggies koud te hou. Slaan, knak en gooi. Aan die einde van die naweek gooi jy nie water uit jou koeler nie…jy vries die ys sakkies wat oor is vir die volgende keer.

Bestel jou Staaldraad ys vandag nog en wees voorbereid vir elke ys-geleentheid.

 

Onthou ook jou Blou Bles Bliksem Ys-Byltjie om die geleentheid af te rond.