Eendag baie lank gelede was daar ‘n tabakboer, hy is vandag nog daar!

Hy is ‘n stem wat opgaan in rook as iemand hom soek…

Hy los nie voetspore in die sand nie, hy los trekkerspore in die land.

Hierdie ridder agter die rookskerm, rol hom soos Twak Norris

en glo aan die gesegde ” ‘n Boer maak ‘n plan”.

 

 Besoek die winkel vir eg Afrikaanse Tabak Boer produkte.